Successfully reported

Shepherds Rest

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Mfundo T
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Will definitely go back again. What a fantastic stay we had in Shepherds Rest. The place is neat and quiet, and the host was fantastic.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anne-Marie J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Die natuur en dieregeluide was salig na 'n besige dag! Lekker gerus! Baie netjies, skoon en gerieflik. Juanita was baie gasvry en het ons dadelik tuis laat voel. Pragtige plekkie en baie privaat!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vasie D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Sal aanbeveel! Heerlik gebly, pragtige plekkie met alles wat jy nodig het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Avril B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Peaceful, comfortable, in touch with nature, quirky and unique. We were welcomed by Juanita and felt right at home. The cottage is situated in a lovely spot that allowed us to rest and relax. It's close enough to eateries, shops and activities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Willie J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jul 2025

The sound of the Olifants River and hippos were medicine for our souls. It felt like we stayed in a beautiful treehouse for 3 nights. The white noise of the Olifants River and the hippo snorts are the absolute best medicine for 'stads japies'. The unit has everything you need for a short stay. Juanita is a great host and gave helpful suggestions on places to visit and eat at. She also promptly attended to a stray house cat that was causing a nuisance every evening. It would be lovely if the bushes in front of the unit were cut back to give a better view of the Olifants River.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Juanita
Shepherds Rest
Thank you for your review.

Madeleine S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Modern, goed toegerus, aircon. Die plek was mooi modern en goed toegerus. Ons het vreeslik lekker gebly; die aircon het baie gehelp in die hitte. Juanita was baie vriendelik en behulpsaam. Sal die plekkie definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle R
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Rustig en baie ontspannend. Ons het 'n heerlike tyd gehad en was aangenaam verras met hoe ruim dit binnenshuis is. Die lugverkoeling is 'n lekker lafenis in die Hoedspruit hitte. Sal definitief terugkeer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Juanita Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 24

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 330
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 330
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 330
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stand 26, Umfula Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf9d9e166b091925f52435f898924735d0f32202cfb4c25559a8110692c6df327820aa7b9125329d707e9b005b591f3c3feb8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 330 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 Stand 26 Umfula Estate 1380 Limpopo 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -24.209577268014 30.816572782151

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang