Shepherd Lodge
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
 Uitkloktyd: 11:00
- Adres: 50 Shepherd Avenue, Bryanston, Johannesburg, 2021, Gauteng
- Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
            Shepherd Lodge bied luukse verblyf in die gewilde area Bryanston-Wes in Sandton. Die pragtige eiendom is in 'n rustige tuin geleë en is ideaal vir 'n rustige verblyf. 
Verblyf word gebied in 3 gastekamers en een gesin-selfsorgeenheid met slaapplek vir tot 4 volwassenes. Elke gastekamer het 'n privaat badkamer en slegs een kamer het nie 'n privaat patio wat na die tuin kyk nie. Elke kamer is toegerus met WiFi, 'n TV met Netflix en YouTube, tee- en koffiemaakgeriewe en elektriese komberse en muurpaneelverwarmers vir die wintermaande. 
Die gaste-lodge bied 'n swembad vir daardie warm somersdae, 'n gemeenskaplike patio, 'n sitarea met 'n kaggel in die winter, 'n eetarea en veilige parkeerplek vir gaste. 
Die eiendom is naby die belangrikste sakegebiede, winkelsentrums, restaurante en groot vervoerroetes. Sandton Clinic, St Stithians Privaatskool en Bryanston Buiteklub is almal 'n paar minute se ry weg.
        
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Penny Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 50 Shepherd Avenue, Bryanston, Johannesburg, 2021, Gauteng
- Gaste dink Shepherd Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 volwassenes
- Geen kinders
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
 Uitkloktyd: 11:00
- Adres: 50 Shepherd Avenue, Bryanston, Johannesburg, 2021, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang