Successfully reported

Sheppard Boutique Hotel

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 70 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Annette E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Ons sal vir seker weer in Sheppard bly! Kamers en omgewing is puik. Die verblyf was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter H
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Awesome. Absolutely awesome and definitely worth a 5️ review. Pity 6️ not available as it is that good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Was 'n heerlike ondervinding! Ons het heerlik gebly by Sheppard Boutique Hotel. Dit was skoon en die aand was stil. Baie lekker oorgeslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Dit was baie aangenaam. Pragtige netjiese kamer, ons het baie daarvan gehou. Ongelukkig was die restaurant nie oop nie en dit was baie teleurstellend. Koffie masjien in die kamer het ook nie gewerk nie. Met die ontbyt was daar nie croissants of konfyt nie, iets wat ek verwag het van 'n 5 ster hotel. Alleenlik as ek bereid was om 40 minute te wag, sou ek 'n croissant kon kry. Hierdie is kleinighede, maar dit dra by tot die genietinge van die ontbyt. Vir die res was ons verblyf baie aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf
4.8
Jul 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gb J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2025

Ruim, luuks, silwerskoon, pragtige dekor. Ja, ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
4.0
Jul 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Willem B
1 nag Gesin met klein kinders
3.8
Jul 2025

Swak en duur blyplek met swak bestuur, vermy! Met ons aankoms is ons ingelig dat bykans die hele hotel deur skoliere vir 'n matriekafskeid geboek is. Die ontvangsdame sê nogal vir ons "you've picked a bad night". Regtig? Die chaotiese parkering en geraas van mense was 'n slegte begin. Dit was rustig vir 'n rukkie, totdat die kinders later die aand begin terugkom, met harde musiek en 'n geraas. Dit nadat die ontvangsdame ons vir seker het verseker dat sy hierdie ongeskikte gaste "mooi gevra het" om stil te wees. In stede van gierigheid, kon die hotel bloot vroegtydig ons bespreking gekanselleer het. Dit sou vir ons beter gewees het om elders te slaap. En dit was nie 'n goedkoop slaapplek nie. Die kamers self was maar redelik middelmatig, met 'n piepklein venstertjie aan die voorkant en een aan die agterkant - wees maar net bedag dat jy basies in 'n gat slaap.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Gerda N
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Uitstekende verblyf. Uit die boonste rakke!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Rustig, en omring met luuksheid. Pragtigste gastehuis, op internasionale standaard.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Chantel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 70

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 2 735
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 735
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 735
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 44 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 Sheppard Drive, Mbombela (Nelspruit), 1201, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI4NjI3MDk5LWQ4NWEtNDgyOC05MWIyLTdjYTY0OWE5MDcxYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 735 per nag, vir 2 mense 70 5 1 5 23 Sheppard Drive Mbombela (Nelspruit) 1201 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.48545 30.98469

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang