Successfully reported
+9

Sheva

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 54 5th Avenue, 7 Mondche, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Vanaf R690 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sheva bied gerieflike oornagverblyf in 'n sekuriteitskompleks in Kleinmond. Die eiendom is binne maklike bereik vanaf die strand en groot besienswaardighede in die area.

Hierdie eenslaapkamerwoonstel is op die eerste verdieping geleë en word met 'n trap bereik. Die slaapkamer het 'n uitsig oor die berg en het 'n koningingrootte-bed en 'n TV. Die badkamer is apart en het 'n stort, wasbak en toilet.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond en ketel. Die leefarea het 'n etenstafel, 'n gemaklike rusbank en 'n TV.

Buite sal gaste 'n knus balkon met 'n buite-eetarea vind. Privaat braaigeriewe is op die onderste verdieping beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Cole H
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect for travelers. Excellent place, the owners are beautiful people, very kind and helpful!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Riaan V
5.0
Gerieflik, veilig baie aangenaam. I really enjoyed my stay at Sheva. The owners are super friendly, accommodative and willing to assist...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Lize V
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely accommodation to which we will return. We only stayed for one night, but it was lovely and more than comfortable. The hosts are ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Jolene V
5.0
Amazing. Amazing, great, clean, private, host so caring and kind. Will make use of service again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Josef J
Saam met lewensmaat
5.0
Ek hou van die rustige atmosfeer van die plek. Ons het lekker gerus en dit is stil. Die ontvangs was goed. Ek wil die eienaar bedank vir die gasvryhei...
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Gert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 54 5th Avenue, 7 Mondche, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sheva het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 690
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 690
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 690
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 54 5th Avenue, 7 Mondche, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb228ef8d57707dfd1f5a81a54d835b6401ce4e50029b19f100af8db90731a83b5167bf5e3439991ec74ca6aaf1bb9e9a67bd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 54 5th Avenue 7 Mondche 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.340643484496 19.030447246255
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang