Successfully reported
+41

Shibula Solar Safari Lodge

Lodge
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 13:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Welgevonden Game Reserve, Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Vanaf R14 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Shibula Safari Lodge is 'n gesinsvriendelike lodge in die middel van die 36 000 hektaar Welgevonden-wildreservaat, die tuiste van die Groot 5, geleë. Die lodge is perfek geleë naby van die beste wildkykplekke op hierdie malariavrye reservaat. Dis 'n wonderlike plek om te ontspan en van die stadslewe te ontsnap.

Of gaste nou in die 20 m-lange swembad wil afkoel en die prentjiemooi uitsigte geniet, met 'n skemerkelkie langs die swembad ontspan of 'n bordspeletjie saam met die gesin wil speel, Shibula Safari Lodge is die huis weg van die huis.

Die lodge bestaan ​​uit drie Luukse Chalets en twee Gesin-chalets, elk met hul eie pragtige uitsigte oor die natuurlike omgewing. Dit bied slaapplek aan 14 gaste, insluitend paartjies, 'n gesin of 'n groep vriende wat 'n boswegbreek soek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Restaurant op die perseel

Ligging

  • Welgevonden Game Reserve, Vaalwater, 0530, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 14 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 14 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 14 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 13:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Welgevonden Game Reserve, Vaalwater, 0530, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA195339dbe65126c1c1b01b6a5e966ec10e28c3e382660e2fa1af69430f08b0e00ca0432b66654206e0e6a590a86240e538bc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R14 000 per nag, vir 2 mense Welgevonden Game Reserve Vaalwater 0530 Limpopo 021 201 8901 12:00-13:00 10:00 -24.2994 27.80173

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang