Hazyview Bogarts Valley
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R40, 42 Robusta Drive, Shiloh Coffee and Lifestyle Estate, Hazyview, 1242, Mpumalanga
- Vanaf R3 900 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Hazyview Bogarts Valley is geleë in 'n veilige kompleks net 10 km vanaf Hazyview. Hierdie landgoed, wat oor meer as 400 hektaar strek, spog met 'n verskeidenheid wildlewe en is slegs 15 minute se ry vanaf die Krugerwildtuin.
Verblyf is beskikbaar in 'n dubbelverdiepinghuis met panoramiese uitsigte, 'n unieke dek-swembad en is geskik vir 6 gaste. Daar is 3 slaapkamers: die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad. 'n Tweede badkamer word gedeel en het 'n stort en toilet. 'n Gaste-toilet is op die dek naby die swembad geleë.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en toonbank. Die leefarea sluit 'n TV, sitkamerstel en eetkamertafel met sitplek vir 6 gaste in, wat na die dek lei. Die huis beskik oor 'n swembad op die dek met 'n unieke uitsig oor die asemrowende omgewing, 'n ingeboude braai en veilige parkering. Daar is ook 'n lapa met 'n bosbraai.
Gaste kan verwag om njalas, kameelperde, wildsbokke, blouwildebeeste en ander diere op die eiendom te sien. Aktiwiteite in die omgewing sluit in riviervlotvaart, perdry, vierwielmotorfietsry, ziplining en gholf.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Pieter Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 8
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- R40, 42 Robusta Drive, Shiloh Coffee and Lifestyle Estate, Hazyview, 1242, Mpumalanga
- Gaste dink Hazyview Bogarts Valley het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R40, 42 Robusta Drive, Shiloh Coffee and Lifestyle Estate, Hazyview, 1242, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang