Shingalana Cottages
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R40 Road, 27 Brightside Eco & Aero Estate, White River, 1240, Mpumalanga
- Vanaf R2 550 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Shingalana Cottages is in 'n rustige woudomgewing op 'n ekolandgoed met 'n vliegveld. Dit bied 'n rustige toevlugsoord met 'n oorvloed voëllewe en plaaslike fauna.
Verblyf word in 'n eenslaapkamerkothuis met slaapplek vir 2 gaste en 'n drieslaapkamerkothuis met slaapplek vir 6 gaste gebied. Die kamers het 'n koninggrootte-bed, 'n dubbelbed of 'n stapelbed. Die badkamers het óf 'n bad en 'n stort óf slegs 'n stort.
Elke kothuis het 'n selfsorgkombuis wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Elke kothuis het 'n sitarea met gemaklike rusbanke en lei na 'n stoep met sitplek en braaigeriewe.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Gaste kan geriewe soos 'n muurbalbaan, tennisbaan, stap- of drafroetes en hengel op 'n vang-en-vrylat-basis op die landgoed geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Beate Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- R40 Road, 27 Brightside Eco & Aero Estate, White River, 1240, Mpumalanga
- Gaste dink Shingalana Cottages het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R40 Road, 27 Brightside Eco & Aero Estate, White River, 1240, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang