Successfully reported
+119

Shingalana Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 282 Elsies Draai, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Shingalana Guest House is in die woonbuurt Hazyview geleë, met maklike toegang tot die magiese Panoramaroete en die Krugerwildtuin. Hazyview bied talle buitelug-, ontspannings- en avontuuraktiwiteite sowel as safari's na die Krugerwildtuin aan.

Verblyf is beskikbaar in 'n keuse van dubbelbeddens, 2 enkelbeddens en gesinskamers. Die kamers is almal en suite en is toegerus met TV's met DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe, lugversorging en yskassies.

Die tuin is volledig ontwikkel met geplaveide paadjies, beligting en onderdakparkeerplek. Die tropiese tuin beskik oor 'n swembad en 'n lapa. Daar is ook 'n tee-patio met 'n ruim eetkamer, waar jy 'n heerlike Engelse en kontinentale buffet-ontbyt kan geniet.

Daar is parkeergeriewe vir 12 voertuie onder skaduryke motorafdakke. Jou gasheer Adele is byderhand om te help, terwyl jy jou verblyf in die Laeveld geniet. Die area bied 2 gholfbane, winkelsentrums, kulturele dorpies, wildreservate en avontuursentrums.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Beate Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 12

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 282 Elsies Draai, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Gaste dink Shingalana Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 150
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 150
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 282 Elsies Draai, Hazyview, 1242, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA04386bf480160c7d526c56c5ae9343c6a56484225f1216c514c779fa19a419d35dbe64bae0fafb5cd008b594411e37935bb5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 282 Elsies Draai Hazyview 1242 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.037001414921 31.149747502645

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang