Ships Bell 16B
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Triton Avenue, Sea Vista, St Francis Bay, 6312, Oos-Kaap
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Shipsbell 16B is geleë in die pragtige dorpie St. Francisbaai. Hierdie woonstel is in 'n veilige kompleks geleë, met asemrowende uitsigte oor die hele marina en Jeffreysbaai in die agtergrond, wat dit die perfekte wegbreekplek maak met die seebries reg op die drumpel.
Hierdie lieflike ateljeewoonstel bied slaapplek vir 4 gaste en is gemeubileer met 1 koningingrootte bed en 1 dubbelslaapbank. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Die woonstel het 'n yskas, mikrogolfoond, wasmasjien, basiese eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe.
Daarbenewens het die woonstel 'n platskerm-TV en 'n lessenaar. Toegang tot gratis WiFi is ook beskikbaar. Die skuifdeure maak oop na die klein balkon met buitemeubels, waar gaste kan ontspan en die pragtige marina-uitsigte kan geniet of in die gedeelde swembad kan afkoel. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar, en die ligging van hierdie woonstel laat gaste toe om verskeie winkels en restaurante in die omliggende omgewing te verken.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Marize Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 5 Triton Avenue, Sea Vista, St Francis Bay, 6312, Oos-Kaap
- Gaste dink Ships Bell 16B het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Triton Avenue, Sea Vista, St Francis Bay, 6312, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang