Shipwreck View
-
Kapasiteit: 5 persone
4 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Yellowsands Road, Off Schafli Road, Kwelera area, 6000, Oos-Kaap
- Vanaf R3 500 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Shipwreck View is 'n selfsorg-vakansiewoonstel met 2 slaapkamers op die boonste verdieping, geleë op die strandfront in Yellowsands in die Kwelera-area van die Wildekus. Die Yellow Sands-strand is pragtig, privaat en veilig vir swem en 'n gewilde branderplankryplek. Dit is by die mond van die Kwelera-rivier, wat visvang, swem, rivierbootvaart, natuurwandelings en pragtige sonsopkomste bied. Die naaste Spar-winkel is 10 km weg.
Die woonstel bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea met DSTV Premium. Die eerste en tweede slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed. 2 bykomende gaste kan op versoek op slaapbanke in die sitkamer gehuisves word. Die badkamer het 'n stort, 'n toilet, 'n wasbak en 'n wasmasjien.
Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n aparte yskas en vrieskas, mikrogolfoond, gasstoof, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware. Die leefarea lei na 'n braaikamer met 'n piekniekbankie en ingeboude braaigeriewe. Geen troeteldiere word toegelaat nie. Ongelukkig is die swembad nie meer in gebruik nie; toegang tot die karavaanpark se swembad is egter beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Ashton Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Yellowsands Road, Off Schafli Road, Kwelera area, 6000, Oos-Kaap
- Gaste dink Shipwreck View het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 5 persone
4 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Yellowsands Road, Off Schafli Road, Kwelera area, 6000, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang