Successfully reported
+20

SHIRE Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 45 North Walk, Pinelands, Cape Town, 7405, Wes-Kaap
  • Vanaf R907 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

SHIRE Gastehuis bied 'n rustige en verwelkomende verblyf in die hartjie van Pinelands, Kaapstad. Perfek geskik vir beide vakansie- en sakereisigers, kombineer hierdie bekoorlike gastehuis moderne gemak met 'n warm, huislike atmosfeer.

Verblyf word aangebied in 3 goed ingerigte kamers, elk met slaapplek vir 2 gaste. Elke kamer beskik oor 'n gemaklike bed, 'n spieëltafel en 'n privaat badkamer, met linne en badhanddoeke voorsien. Twee van die kamers het toegang tot 'n gedeelde kombuis, sitkamer en eetkamer, terwyl die derde tee- en koffiemaakgeriewe bied. Die gemeenskaplike ruimte sluit 'n TV met volledige DStv-kanale en gratis WiFi in.

Gaste kan 'n balkon rondom die huis met buitesitplek, 'n gedeelde swembad, wasgoeddiens beskikbaar teen 'n bykomende koste en veilige onderdakparkering van die straat af geniet. Die gastehuis bied 'n rustige omgewing en gerieflike toegang tot plaaslike besienswaardighede, winkelsentrums en hoofvervoerroetes.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Swembad

Ligging

  • 45 North Walk, Pinelands, Cape Town, 7405, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 907
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 907
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 907
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 45 North Walk, Pinelands, Cape Town, 7405, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA109e738bc867618590cbefb0540189d7621e75372fcaa6c78b3e9e5a5678de3a6297278b90239fd3290a79affbaddebe3292?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R907 per nag (plek vir 2) 45 North Walk Pinelands 7405 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.9350087 18.4948018

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang