Successfully reported
+16

Shore Enuff

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Gills Place, Paradise Beach, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Shore Enuff is 'n knus selfsorg-kajuit met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom in Paradise Beach, Jeffreysbaai. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige tuisbasis vanwaar hulle kan ontspan en die omgewing kan geniet.

Hierdie oopplan-eenheid bied slaapplek vir tot 2 gaste en is gemeubileer met 'n dubbelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof met mini-oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. Vir die gaste se vermaak is daar 'n slim-TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Gaste kan 'n onderdakbalkon met 'n gasbraai, buitemeubels en ongerepte uitsigte oor die omgewing geniet, asook 'n privaat tuin met sitplek. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Die strand kan bereik word via 'n hek op die eiendom en 'n stap van ongeveer 100 m deur die groen gordel. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
Vervoerdienste
TV
Verwarmer
Stroomdienste
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Anna Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 38

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 7 Gills Place, Paradise Beach, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Gills Place, Paradise Beach, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5d73d15e8b23d70066f59de065a6f4db0df9379e5fa4aa35096737926145efd5579fa114812730a6744ed45837b44c2324e7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 7 Gills Place Paradise Beach 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.092277487667 24.898859528836

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang