Successfully reported
+29

Si Bella

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 34 Hippocrene Street, Helicon Heights, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Si Bella bied lieflike selfsorgverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Bloemfontein, Vrystaat. Hierdie eenhede is 'n wonderlike opsie vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na rustige en gerieflike oornagverblyf.

Gaste het 'n keuse tussen 2 selfsorg-eenhede. Elke eenheid beskik oor 'n privaat ingang, gemaklike beddens, gehaltelinne en handdoeke, privaat en suite-badkamers en toegeruste kombuisies.

WiFi is beskikbaar en daar is ook 'n gemeenskaplike swembad, gemeenskaplike lapa met braaigeriewe en buitesitplek, 'n tuin en veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie verblyf is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Zwivhuya S
Gesin met klein kinders
5.0
Excellent location and beautiful rooms. I spent a night on my way to Limpopo from Cape Town. The owner is very friendly and helpful. Th...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Johan Z
Saam met lewensmaat
5.0
Gerus. Gerieflike, netjiese verblyf. Goed ontvang en alles is verduidelik. Geallokeerde parkering is onder 'n boom, wat gom druppels op my motor gelaa...
Sien meer
Okt 2025
Sias C
Saam met lewensmaat
5.0
Kon batterye weer laai! Dit was 'n ongelooflike tydjie by Si Bella. Baie netjies, stil area, privaat. Elke aand as ons teruggekom het van 'n uitstappi...
Sien meer
Sep 2025
Monique R
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable, clean, nice. My stay was absolutely wonderful! The accommodation was comfortable, and the service was top-notch. I felt ri...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Chané-inge B
Gesin met tieners
5.0
Lekke. Baie lekker gebly. Dit is baie lekker dat daar selfsorg fasiliteite is.
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Kervin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 34 Hippocrene Street, Helicon Heights, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Si Bella het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 34 Hippocrene Street, Helicon Heights, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA154b8e5eb66e586226c8b1e502def1b17729e7e03af9d98220c20b8ebb0cb3473977dfbac3652c23f336bd8136676f158e56?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 34 Hippocrene Street Helicon Heights 9301 Vrystaat 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -29.0805788 26.2302886
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang