Sibani Lodge
Beskrywing
Hierdie kothuis is 15 m ver van die hooflodge en langs die Superior Kothuis. Dié kothuis het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, en 'n kaggel. Daar is 'n stoep en 'n houtvuurwarmbad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Middagete of aandete kan vooraf bespreek word, maar sal teen 'n addisionele koste bo en behalwe die kamerprys wees.
Die gasheer behou die reg voor om ekstra te hef vir maaltye wat voorsiening maak vir spesiale dieetbehoeftes.
Kamers het nie selfsorggeriewe nie.
Tariewe sluit nie drankies in nie.
Let asseblief daarop dat Sibani Lodge binne die Mount Savannah Natuurreservaat geleë is. Daar is 'n grondpad wat vanaf die ingangshek na die verblyf lei.
Voertuie met 'n verlaagde vering sal dit moeilik vind om op hierdie pad te reis.
Geen selfbestuur word binne die Mount Savannah Natuurreservaat toegelaat nie.
Geen harde geraas of musiek tussen 22:00 en 08:00 nie.
Hekke na die reservaat sal om 19:00 sluit en om 07:00 oopmaak.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kothuis is 20 m vanaf die lodge en langs die luukse kothuis. Dié oopplan-eenheid het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, en 'n kaggel. Die eenheid het 'n stoep en 'n houtvuurwarmbad. 'n Ekstra enkelbed kan teen 'n ekstra koste bygevoeg word indien dit vooraf gereël word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Middagete of aandete kan vooraf bespreek word, maar sal teen 'n addisionele koste bo en behalwe die kamerprys wees.
Die gasheer behou die reg voor om ekstra te hef vir maaltye wat voorsiening maak vir spesiale dieetbehoeftes.
Kamers het nie selfsorggeriewe nie.
Tariewe sluit nie drankies in nie.
Let asseblief daarop dat Sibani Lodge binne die Mount Savannah Natuurreservaat geleë is. Daar is 'n grondpad wat vanaf die ingangshek na die verblyf lei.
Voertuie met 'n verlaagde vering sal dit moeilik vind om op hierdie pad te reis.
Geen selfbestuur word binne die Mount Savannah Natuurreservaat toegelaat nie.
Geen harde geraas of musiek tussen 22:00 en 08:00 nie.
Hekke na die reservaat sal om 19:00 sluit en om 07:00 oopmaak.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kothuise is 75 m vanaf die lodge en langs mekaar. Hierdie oopplan-kothuise het elk 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, indien dit vooraf gereël word, en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n stort. Daar is 'n kaggel. Die kothuise het elk 'n stoep en 'n houtvuurwarmbad. Hierdie kothuise het pragtige uitsigte oor die landskap.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Middagete of aandete kan vooraf bespreek word, maar sal teen 'n addisionele koste bo en behalwe die kamerprys wees.
Die gasheer behou die reg voor om ekstra te hef vir maaltye wat voorsiening maak vir spesiale dieetbehoeftes.
Kamers het nie selfsorggeriewe nie.
Tariewe sluit nie drankies in nie.
Let asseblief daarop dat Sibani Lodge binne die Mount Savannah Natuurreservaat geleë is. Daar is 'n grondpad wat vanaf die ingangshek na die verblyf lei.
Voertuie met 'n verlaagde vering sal dit moeilik vind om op hierdie pad te reis.
Geen selfbestuur word binne die Mount Savannah Natuurreservaat toegelaat nie.
Geen harde geraas of musiek tussen 22:00 en 08:00 nie.
Hekke na die reservaat sal om 19:00 sluit en om 07:00 oopmaak.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 9 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Portion 39, Farm Danielsrust, Number 518, R563, 20 km from Krugersdorp, 1739, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang