Sibani Lodge
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 9 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Portion 39, Farm Danielsrust, Number 518, R563, 20 km from Krugersdorp, 1739, Gauteng
- Vanaf R3 290 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Sibani Lodge is geleë in die Mount Savannah Wildreservaat, 60 km vanaf Sandton. Die gebied is bekend vir sy skilderagtige roetes, wandelpaaie en ikoniese besienswaardighede, soos die Wieg van die Mensdom, wat dit die perfekte wegbreekplek maak vir diegene wat 'n ontspanne vakansie nie ver van die stad af soek nie.
Verblyf bestaan uit 4 luukse kothuise binne loopafstand van die hooflodge en vyf glanskamptente 3.7 km vanaf die hooflodge-area. Elke eenheid beskik oor 'n privaat ingang, gemaklike beddens, en suite-badkamers en 'n privaat hout-warmbad.
'n Gemeenskaplike swembad is beskikbaar by die hooflodge.
Geriewe op die perseel sluit in veilige parkering, 'n gaste-sitkamer en konferensiegeriewe. Alhoewel die lodge nie selfsorg bied nie, is gaste welkom om 'n tafel te bespreek by Sibani Restaurant by die hooflodge. Aktiwiteite op die perseel sluit in wildritte, pieknieks, sonsondergang-ervarings en behandelings by die Sibani Spa by die hooflodge.
Plaaslike aktiwiteite en besienswaardighede sluit in perdry, besoeke aan die Bothongo Rhino and Lion Reserve, en die Sterkfontein-grotte. Die naaste dorp, Krugersdorp, is ongeveer 20 km vanaf Sibani Lodge.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Elzaan Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 17
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Portion 39, Farm Danielsrust, Number 518, R563, 20 km from Krugersdorp, 1739, Gauteng
- Gaste dink Sibani Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 9 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Portion 39, Farm Danielsrust, Number 518, R563, 20 km from Krugersdorp, 1739, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang