Successfully reported

Sielsalig Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Sielsalig was net wat ons nodig gehad het. Ons tydjie by Sielsalig het alle verwagtinge oortref. Dit is 'n heerlike plaas atmosfeer en daar is baie te doen vir die kinders. Die binnebraai was 'n treffer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luize K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

'n Bietjie plaaslewe. As jy vir jou kinders 'n bietjie van 'n "outydse"-plaaslewe-ervaring wil gee, is hierdie die perfekte plek. Weg van die skerms en in die natuur. Ons gesin het dit vreeslik geniet en ons sal vir seker weer wil gaan. Die naam "Sielsalig" is 'n perfekte naam vir hierdie blyplek. Jou siel rus hier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gustav K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Hier het ons werklik rus vir ons siel gekry. Ons het 'n wonderlike tyd gehad en werklik rus vir ons siel gekry. Dit bied alles wat mens nodig het en is netjies en skoon. Die kinders het 'n fees gehad op die plaas en hulle het elke dag flou gespeel. Wessel se gasvryheid ken geen perke nie en ons beplan om gou weer terug te gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robyne K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

A lovely short stay in a quiet cottage, great hospitality. We had a short but wonderful stay in the cottage. It was quiet and peaceful, and the hosts are lovely and so welcoming and accommodating, first allowing us to stay even though we made a mistake in dates and then showing us around the Protea farm. Thoroughly recommend a stop here. The resident tortoise was also very cute.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danielle V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Saligheid vir die siel! Ons het heerlik gebly by Sielsalig. Dit is sowaar saligheid vir die siel! En Marietjie was baie behulpsaam en verwelkomend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.0
Jan 2025

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Joanine D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Rustige plaas wegbreek, gevul met prentjie mooi uitsigte en kwaliteit gesinstyd. Ons het so lekker gebly by Sielsalig, ons wil definitief weer kom. Die kinders het die plaas so baie geniet en wou nie huis toe gaan nie. Ons sien uit daarna om weer te kom rus op die mooi plaas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jervis V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Vars, heerlik. Baie lekker! Was nou baie nodig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Conrad V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2024

Wonderlike wegbreek. Heerlike naweek op die plaas en volgens my seun (9) die beste verblyf ooit, want hy het saam geboer die naweek. Hy het dit so geniet, hy het nie eens TV of internet gemis nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 75

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 2 200
per nag, vir 9 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag, vir 9 mense
Vanaf
R 2 200
per nag, vir 9 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Akkersdrift, Off Elim Road, Elim, 7270, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA19df1c63879f2f2370b4ae2910458369936c4bbf20376167fb910411ee44d383d512fe2b09ec49d6f051fd703dd8b3359d9f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 9 mense 49 5 1 5 Farm Akkersdrift Off Elim Road 7270 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.5325 19.734722222222
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang