Successfully reported
+23

Silhouette 3

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 125 Marine Drive, Margate, 4001, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Silhouette 3 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Lawrence Rocks. Die kompleks is ideaal geleë sowat 1 km vanaf Margate se hoofstrand.

Dié woonstel op die grondvloer het trappe af na die voordeur en bied slaapplek aan 5 persone. Dié eenheid bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, en hierdie kamer maak oop op 'n patio. Die tweede slaapkamer het 'n driestapelbed met 1 dubbelbed aan die onderkant en 1 enkelbed bo-op. Hierdie tweede slaapkamer het toegang tot die tweede badkamer, wat 'n bad het.

Die oopplan-kombuis het 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n ingeboude oond met 'n kookplaat, 'n ketel en 'n skottelgoedwasser. Die aangrensende sitkamer het 'n TV met Premium DStv-kanale teen 'n ekstra koste, en maak ook oop op die patio.

Die kompleks bied ook 'n braai-area, 'n gemeenskaplike swembad en onderdakparkeerplek vir voertuie. Boonop is die kompleks binne 2 km se ry vanaf die Hibiscus Mall, en 'n entjie se ry vanaf ander geriewe en besienswaardighede in die area.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

3

1 x Tripelstapelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Dean Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 125 Marine Drive, Margate, 4001, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Silhouette 3 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 125 Marine Drive, Margate, 4001, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb43bddf24e1a6d9b353b0fa11feb308b8a63e5c0ef3d2eb16ba0bc28c3f18ea44188115a4985bd8f782e61bad364c4a636f5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 5) 12 5 1 5 125 Marine Drive Margate 4001 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.870194 30.366722

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang