Silo Cottage
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: D199, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 800 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Silo Cottage is in 'n pragtige vallei langs die Umzimkulurivier in 'n doodloopstraat geleë. Daar is kilometers lange rivierfront en 'n privaat piekniekplek met tafel en stoele en 'n braai.
Die kothuis het drie slaapkamers en twee en 'n half badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed, dit het 'n groot en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en stort. Die tweede slaapkamer is op die boonste verdieping met fantastiese uitsigte oor plaasgrond, die rivier en die berg. Dit het 'n dubbelbed met 'n en suite-badkamer en wasbak. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die derde badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort/bad.
Die kombuis is volledig toegerus en het 'n yskas/vrieskas, mikrogolfoond en stoof. Die eetkamer is van die kombuis af en het groot vensters op die stoep en het gemaklike sitplek vir 6 mense. Die sitkamer is baie gemaklik met banke, 'n TV met 'n DVD-speler met verskeie DVD's.
Die Silo Cottage-stoep het die skouspelagtigste uitsigte en is heerlik vir braai en ontspan in gemaklike stoele, ook buite etenstafel en stoele. Motorhuisparkeerplek vir 2 motors. Veilige en opwindende plekke vir kinders om te verken. Doendinge op die perseel sluit bergfietsry, voëlkyk, voetslaan en kunsvlieghengel in.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Jane Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- D199, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: D199, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang