Successfully reported

Silva

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Louis C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

The place is very nice and clean with excellent hosts. The place is very nice and clean. The hosts went out of their way to assist us with a small Braai for Heritage Day. Easily accessible and close to shopping centres and other attractions. Thank you so much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cynthia
Silva
Thank you, Louis. It was lovely hosting you.

Mauby B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Perfect. It proved to be very comfortable and ideally suited to our needs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cynthia
Silva
Thank you, Mauby. It was lovely hosting you.

Jaco E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Baie lekker. Baie netjies en skoon, vriendelike diens en naby winkelsentrums.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cynthia
Silva
Dankie, was lekker om julle hier te hê.

Megan B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Best pozzie ever! It was by far the best guest house we've been to! The owner was super friendly and the place is super clean, comfortable, safe, quiet and you really feel at home. Also the little extras were a big plus!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cynthia
Silva
Wow Megan, thank you so much! We are glad that you enjoyed your stay. You were lovely guests to have here.

Annelie H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Die beste nog waar ons oorgebly het. Absoluut wonderlik, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cynthia
Silva
Baie dankie, dit was lekker om julle te ontmoet en te huisves.

Pieter H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Uistekende ligging, veilig, netjies, skoon. Baie lekker gebly, baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cynthia
Silva
Dankie, dit was lekker om julle hier te hê.

Jolandi D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Rustige wegbreek. Het by familie gaan kuier vir Kersfees en die blyplekkie was in 'n rustige omgewing naby baie winkels. Het baie welkom gevoel en sal definitief weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cynthia
Silva
Baie dankie, hopenlik kan ons julle volgende keer persoonlik ontmoet.

Sandile M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2024

It was great. It was such a good stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cynthia
Silva
Thank you, Sandile. It was lovely having you here.

Abraham Francois B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Was 'n heerlike verblyf gewees, die TV met vele kanale en internet 'n groot bonus. Baie vriendelike gasvrou, het dadelik tuis gevoel, alles was skoon en netjies, kombuisie het in al ons behoeftes voorsien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cynthia
Silva
Baie dankie, Tinka, dit was lekker om julle hier te hê.

Louise L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Baie lekker gebly. Baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cynthia
Silva
Dankie Louise, dit was lekker om julle hier te hê.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Cynthia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 670
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 670
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 670
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Tambotie Street, West Acres, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3U1XZZUmCfXGJbmdOi3f8VUaLnNMdKukq6gCGhR9eBYI8EPQ8X?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R670 per nag (plek vir 4) 24 5 1 5 6 Tambotie Street West Acres 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.477327979676 30.965378303197

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang