Successfully reported

Silver Knights

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.2
Veiligheid
3.8
Lilly L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Een groot Weskus fees. Té lekker gevly en langnaweek gehou en feesgevier en troue gehou saam met vriende en familie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronell T
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Fantasties! Dit was so lekker, ons het 'n addisionele dag bespreek en wil weer Paasnaweek die familie daarheen neem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ané J
1 nag Saam met lewensmaat
1.0
Okt 2025

Vals advertensie en glad nie waarde vir geld nie. Misleidende advertensie en ’n mors van geld. Die gasvrou het geen check-in besonderhede vooraf gestuur nie en die onus was op my om haar te bel (nadat sy my boodskappe op die toepassing en WhatsApp geïgnoreer het). Het ek haar nie gekontak nie, sou ons voor ’n dooie mansdeur opgedaag het. Die eenheid was baie vuil: spinnerakke in die hoeke teen die plafon, muf op die blindings en beddegoed (!!!), vuil merke op wit beddegoed, spinnerakke en vuil merke tussen en agter die headrests van die beddens. Daar was ’n hopie sand/stof op die vloer en die gasvrou het dit gesien en “jammer gesê” omdat sy nie die eenheid voor ons koms geïnspekteer het nie (??!?). Dit is baie duidelik dat sy van ons bespreking vergeet het. Daar is geen veilige parkering beskikbaar nie, slegs straatparkering (nog iets wat valslik geadverteer is). Die inligting wat op die webtuiste oor die verblyf verskaf is, was misleidend en verkeerd: die eenheid het nie ’n private ingang nie en is ook nie losstaande nie. Inteendeel, jy deel ’n gemeenskaplike area met ander (baie raserige) gaste en jy kan elke geluid vanuit die eenheid langsaan hoor (ons kon nie slaap nie omdat die gaste langs ons heelnag gesnork het). Dit was my eerste bespreking deur die webtuiste en dit sal beslis my laaste wees, want dit is duidelik dat vals/misleidende advertensies van verblyf toegelaat word.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Patricia G
1 nag Gesin met tieners
4.6
Apr 2024

Highly recommended beautiful extremely clean place with partly sea views. Very safe and comfortable place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius C
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Des 2024

Die gasheer was baie vriendelik. ‘n Baie aangename kamer. Skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Uitsig. Netjies. Gerieflik. Pragtige uitsig. Baie netjies en modern. Naby restaurante.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Sal beslis weer boek. Dankie vir Alet. Sy is 'n ster. Die eenheid is mooi en netjies, rolstoelvriendelik behalwe vir die ketel en stortstoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sakkie F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Ligging onverbeterlik. Baie netjies. Uitstekende verblyf vir oornag. Netjies en stylvol gemeubileer. Puik restaurante binne loopafstand. Goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ben S
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Aug 2023

Die selfsorgfasiliteite skiet baie tekort. Daar is nie geriewe om eers skottelgoed af te spoel nie, buiten die klein wasbakkie in die badkamer. Die eetgerei is baie karig. Nuwer, skoon koppies sal help. Geen gerieflike sitplek buiten die beddens nie. Op straat parkering is onveilig. Prys is te hoog vir wat jy kry.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Alet Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 38

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of Strand Street en Malkopbaai Street, Lambert's Bay, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdcec526ac3d24b5c4bfd1d2f24b27e5260caab58688c0267d634a83ea6779346b06ca037aa0613d42c5c4a5c8da2bf149378?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 19 5 1 4 Corner of Strand Street en Malkopbaai Street Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.095048165545 18.301961968979
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang