Successfully reported
+13

Silver Knights

  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of Strand Street en Malkopbaai Street, Lambert's Bay, 8130, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Silver Knights is in die klein Weskusdorpie Lambertsbaai geleë, net 40 m van die rotsagtige strandfront af, en bied gemaklike verblyf in 3 eenhede.

Die eerste eenheid, Josephine, het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die tweede eenheid, Karolis, het 1 slaapkamer, 'n leefarea met 'n bed en kookgeriewe.

Die derde eenheid, Old Lady, is geskik vir tot 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n oopplan-kombuis, 'n binnebraai en 'n leefarea.

Elke eenheid het 'n TV met WiFi en 'n privaat ingang, en die eiendom word aangedryf deur 'n sonkragstelsel om te verseker dat gaste se verblyf nie deur beurtkrag beïnvloed word nie.

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.2
Veiligheid
3.8
Gaste se hoogtepunte
Lilly L
Saam met vriende
5.0
Een groot Weskus fees. Té lekker gevly en langnaweek gehou en feesgevier en troue gehou saam met vriende en familie!
Mrt 2024
Ronell T
Saam met lewensmaat
4.8
Fantasties! Dit was so lekker, ons het 'n addisionele dag bespreek en wil weer Paasnaweek die familie daarheen neem.
Jan 2025
Patricia G
Gesin met tieners
4.6
Highly recommended beautiful extremely clean place with partly sea views. Very safe and comfortable place.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Marius C
Saam met vriende
4.2
Die gasheer was baie vriendelik. ‘n Baie aangename kamer. Skoon en netjies.
Des 2024
Ané J
Saam met lewensmaat
1.0
Vals advertensie en glad nie waarde vir geld nie. Misleidende advertensie en ’n mors van geld. Die gasvrou het geen check-in besonderhede vooraf gestu...
Sien meer
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Alet Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 38

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Corner of Strand Street en Malkopbaai Street, Lambert's Bay, 8130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Silver Knights het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of Strand Street en Malkopbaai Street, Lambert's Bay, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdcec526ac3d24b5c4bfd1d2f24b27e5260caab58688c0267d634a83ea6779346b06ca037aa0613d42c5c4a5c8da2bf149378?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 19 5 1 4 Corner of Strand Street en Malkopbaai Street Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.095048165545 18.301961968979
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang