Silver Mountain Lodge | The Chalets
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Silver Mountain Lodge and Conference Centre, Portion 4, Rhenoster Kloof, 0480, Limpopo
- Vanaf R2 100 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Silver Mountain Lodge | Die Chalets is geleë op Rhenosterpoort, 'n privaat wildplaas in die Waterberge naby Modimolle, Limpopo. Hierdie chalets bied gaste 'n rustige boswegbreek met moderne geriewe.
Gaste kan kies tussen 2 chalets, elk met slaapplek vir tot 6 gaste. Elke chalet het 'n privaat badkamer, met handdoeke vir bad. Gaste word vriendelik versoek om hul eie swemhanddoeke saam te bring. Warm water word voorsien deur gasgeisers vir ekstra gerief.
Elke chalet beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n yskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en noodsaaklike kombuisware, insluitend eetgerei, breekware en glase. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die stoepe maak oop na 'n ingeboude braai-area, ideaal vir ontspanne buitelugmaaltye. Braaihout kan op versoek gekoop word, of gaste is welkom om hul eie saam te bring.
Ligging
- Silver Mountain Lodge and Conference Centre, Portion 4, Rhenoster Kloof, 0480, Limpopo
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Silver Mountain Lodge and Conference Centre, Portion 4, Rhenoster Kloof, 0480, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang