Successfully reported
+28

Silver Mountain Lodge | The Impala House

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Silver Mountain Lodge and Conference Centre, Portion 4, Rhenoster Kloof, 0480, Limpopo
  • Vanaf R7 800 per nag (plek vir 18)

Beskrywing

Silver Mountain Lodge | Die Impala Huis bied gemak en rustigheid in Rhenoster Kloof, geleë in die pragtige Waterberge. Dit is die ideale keuse vir 'n groot gesin of groep vriende wat 'n rustige ontsnapping in die natuur soek.

Die huis bied slaapplek vir 18 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 3 badkamers, sowel as 'n ekstra buitekamer. Twee van die slaapkamers is elk ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die derde slaapkamer bevat 4 enkelbeddens en het ook 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die buitekamer is ingerig met 5 stapelbeddens en het sy eie en suite-badkamer met 'n stort.

Badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring. Gasgeisers verseker 'n betroubare warmwatervoorsiening.

Die volledig toegeruste kombuis sluit 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, broodrooster, ketel en mikrogolfoond in, asook 'n aparte wasarea. Gaste kan ontspan in die gemaklike sitkamer of maaltye in die eet- en kroegarea geniet. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is die patio met 'n ingeboude braai ideaal vir sosiale byeenkomste, terwyl die boma-area 'n ekstra braaiplek en wasbak bied.

Vir natuurliefhebbers is daar 'n dierewatergat en voedingsarea naby geleë. Gaste kan dierepellets by NTK in Bela Bela koop om hul wildlewe-ervaring te verbeter.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 4 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

4

4 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

10

5 x Stapelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
Mooi uitsig
Volledige kombuis
Braai

Ligging

  • Silver Mountain Lodge and Conference Centre, Portion 4, Rhenoster Kloof, 0480, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 7 800
per nag (plek vir 18)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 7 800
per nag (plek vir 18)
Vanaf
R 7 800
per nag (plek vir 18)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Silver Mountain Lodge and Conference Centre, Portion 4, Rhenoster Kloof, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA12bfa457d609c62f2de3779527388963ba72a6267b1ea0d0d626fc51b3bb82e1c6215b929877f801f3ea5b4d6b18668765cb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 800 per nag (plek vir 18) Silver Mountain Lodge and Conference Centre Portion 4 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.6807134 27.9284149
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang