Successfully reported

Silver Orchid

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Jolanda S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Rustig, skoon, veilig en gemaklik. Ons het baie lekker gebly. Die plekkie was baie mooi, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sindey B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Ideal location, with all amenities needed for an amazing family stay. Our staff at Silver Orchid was amazing. The location is ideally away from the buzz of the city but has all the necessary shops and entertainment close by. The house was beautiful and had everything available for a perfect family stay. I would definitely recommend the place to family and friends and will surely be back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Silver Orchid Gastehuis is ’n ware juweel! Ons verblyf was absoluut heerlik – van die moderne, stylvolle interieur tot die rustige atmosfeer wat jou onmiddellik laat ontspan. Elke detail in die selfsorg-eenheid is met sorg beplan, en dit wys! Die kombuis is volledig toegerus, die leefarea smaakvol ingerig en die beddens ongelooflik gemaklik. Die dekor is elegant en hedendaags, met 'n kalm kleurpalet wat perfek pas by die omgewing. Alles was silwerskoon en netjies – ons het sommer dadelik tuis gevoel. Die ligging is ook ideaal – stil, privaat en tog naby aan alles wat 'n mens nodig het. Silver Orchid is beslis een van die mooiste en mees gemaklike plekke waar ons al gebly het. Ons sal definitief weer kom kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Olivia A
1 nag
5.0
Apr 2025

Die kuier was lekker alhoewel dit kort was. Baie lekker gebly. Mooi modern en netjiese akkommodasie. Rustige omgewing en naby winkelsentrums. Net die shower wat baie water op badkamer vloer mors wanneer geshower word, en ek kon geen rasper vind om die kaas te rasper nie. Andersins sal ek Silver Orchid oor en oor aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Alida Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 7 maande

Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Dolf van Niekerk Street, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA241504cd340f134fe9cea1593b9f22d30e74e4c4964eab2ac42a5b39d75bdf0f825391659b3393a67584957ce96da058a85e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 5) 4 5 1 5 6 Dolf van Niekerk Street Langenhoven Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.092747731134 26.163513953104

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang