Silvermoon Gastehuis
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 64 Von Geusau Street, Nigel, 1491, Gauteng
- Vanaf R650 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Silvermoon Gastehuis is in Nigel geleë en bied bekostigbare akkommodasie, ideaal vir sakereisigers of oornaggaste. Dit is gerieflik naby talle winkels, restaurante en ander geriewe geleë.
Die gastehuis bied 'n verskeidenheid eenhede om van te kies, elk gemeubileer met gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n stort-oor-bad en 'n toilet.
Gaste het toegang tot veilige, onderdakparkering agter 'n toegangsbeheerde hek, sowel as 'n braai-area om tydens hul verblyf te geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Susan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 64 Von Geusau Street, Nigel, 1491, Gauteng
- Gaste dink Silvermoon Gastehuis het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 64 Von Geusau Street, Nigel, 1491, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang