Silvermoon Self-catering
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 133 Gleniqua Drive, Glentana, Groot Brakrivier, 6850, Wes-Kaap
- Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
            Silvermoon Self-catering is 'n selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel in Glentana, Grootbrakrivier. Die streek is bekend vir die matige klimaat regdeur die jaar, goue strande en 'n verskeidenheid natuurlike-, kulturele- en historiese besienswaardighede. 
Die tweeslaapkamer-eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en het sy eie ingang. Die eenheid het 2 slaapkamers.  Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en hierdie kamers deel 'n badkamer wat 'n bad en 'n stort het. 
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond en kombuisgerei toegerus. Daar is ook 'n TV met DStv, WiFi, 'n braai-area en veilige parkeerplek. 
Gaste kan uitsien na visvang, bootry, duik, snorkel, swem, voetslaan, gholf en valskermsweef in die omgewing.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Ria Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 133 Gleniqua Drive, Glentana, Groot Brakrivier, 6850, Wes-Kaap
- Gaste dink Silvermoon Self-catering het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 133 Gleniqua Drive, Glentana, Groot Brakrivier, 6850, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang