Silverton Travel Lodge
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 460 President Street, Silverton, Pretoria, 0184, Gauteng
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Silverton Travel Lodge is in die rustige en stil Silverton-area geleë met maklike en vinnige toegang tot Pretoria se middestad en naby die botaniese tuine, WNNR sowel as die N1 en N4. Die OR Tambo Internasionale Lughawe is 60 km weg terwyl Wonderboom- en Waterkloof-lughawens op ons drumpel is.
Verblyf beskik oor 22 en suite-kamers. Alle kamers is en suite en stylvol gemeubileer met dubbel- of enkelbeddens asook 'n platskerm-TV, tee- en koffiemaakgeriewe en yskassies.
Ons konferensie- en seminaarlokale op die perseel is baie gewild onder klein en mediumgrootte groepe. Ons maak voorsiening vir tot 30-40 afgevaardigdes en verskaf veilige parkeerplek vir voertuie op die perseel. Ontbyt kan bedien word met 'n keuse van 'n volledige plaashuisontbyt of 'n gesonder opsie van muesli, jogurt en vrugteslaai. Komplimentêre tee en koffie is beskikbaar in ons stylvolle eetkamer.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.9/5
Isabel Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 121
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 460 President Street, Silverton, Pretoria, 0184, Gauteng
- Gaste dink Silverton Travel Lodge het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 460 President Street, Silverton, Pretoria, 0184, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang