Successfully reported
+13

Simbavati River Sands

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mbali Farm, Timbavati Private Nature Reserve, Timbavati Game Reserve, 1380, Limpopo
  • Vanaf R98 900 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Simbavati River Sands is 'n pragtige villa wat in die Timbavati Wildreservaat geleë is, wat deel vorm van die Groter Krugerwildtuin. Die villa geniet 'n unieke omgewing op die oewer van die Nhlaralumi-rivier, 'n plek waar olifante gereeld gesien word wat water drink.

Hierdie pragtige villa spog met Afrika-geïnspireerde dekor met 'n warm atmosfeer en bied slaapplek aan 4 gaste in 2 en suite-slaapkamers wat uitloop op 'n hout-uitsigdek met 'n rivierfront-uitsig. Die slaapkamers is albei ingerig met 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word, en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en dubbelreënstort.

Die leefarea bied gemaklike rusbanke voor die kaggel asook 'n etenstafel vir 6 mense, en maak oop op die houtdek waar daaglikse ontbyt en middagete onder die bejaarde bome bedien word. 'n Tradisionele aandete word om die kampvuur bedien in 'n opelug boma, 'n unieke ervaring wat opwindende nuwe smake bied vir die avontuurlustiges sowel as vir diegene met konvensionele voorkeure.

Tussen wildritte kan gaste 'n wildkyk-ervaring vanuit die gerief van die uitkykdek geniet, in die swembad afkoel, hulle verlustig in spa-behandelings by die safari-spa, of gebruik maak van die volledig toegeruste fiksheidsentrum.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wildritte
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Christen Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 5

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Mbali Farm, Timbavati Private Nature Reserve, Timbavati Game Reserve, 1380, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 98 900
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 98 900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 98 900
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mbali Farm, Timbavati Private Nature Reserve, Timbavati Game Reserve, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb4983a9846c81eaaf6cf158743786c463ab9ff603c23f9e74941c074c2029379903d8e6aa94e060751db5be2ba316c71917c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R98 900 per nag (plek vir 4) Mbali Farm Timbavati Private Nature Reserve 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.215565404847 31.353365038029

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang