Successfully reported
+24

Simbavati Trails Camp

Tentekamp
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 13:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Timbavati Private Nature Reserve, Hoedspruit, 1380, Mpumalanga
  • Vanaf R15 900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Simbavati Trails Camp is 'n staproete-kamp wat luuks is, maar tog tot die grondbeginsels terugkeer. Simbavati Trails Camp is in die afgeleë area, Timbavati en grens aan 'n ongerepte wildernis-area wat 11 000 hektaar groot is in die Kruger Wildtuin.

Die kamp het 4 en suite-safaritente in 'n Meru-styl wat geskik is vir 8. Elke tent het 2 enkelbeddens. Emmerstorte word met warm water op versoek volgemaak, etes word voorberei op die vuur deur 'n kok en daar is geen elektrisiteit of selfoonopvangs. Dit is net jy, in die hartjie van die Afrika-wildsprokiesland.

Dae begin met 'n 3 uur lange staptog, teen 'n rustige tempo, met 'n gewapende spesialisgids. Om die bos te voet te ervaar is heeltemal anders as op 'n safari-voertuig, en stel jou in staat om die geluide en reuke van die Afrika-bos heeltemal in te neem. Stop dan vir versnaperinge en drankies en geniet 'n heerlike laat ontbyt wat op die vuur voorberei word.

Na jy in jou tent ontspan het of gelê en lees het, word 'n sout en soet tee voorberei net voor jy weer 3 ure gaan stap en by 'n uitkykpunt eindig, waar jy die Afrika-sonsondergang kan beleef. 'n Kort ent se ry bring gaste weer terug na die kamp waar hul regmaak vir aandete rondom die vuur.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Christen Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 5

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Timbavati Private Nature Reserve, Hoedspruit, 1380, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 15 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 15 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 15 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 13:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Timbavati Private Nature Reserve, Hoedspruit, 1380, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd68316157c37804d0d9c5cebec6fde476bd0526588b1db5833efd9594832181e0c6df377b33698bac61751640cb5bd60de5f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R15 900 per nag, vir 2 mense Timbavati Private Nature Reserve Hoedspruit 1380 Mpumalanga 021 201 8901 13:00-14:00 10:00 -24.22456 31.356676

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang