Simbithi Golf Estate Luxury Apartment
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Sangila Lane, Simbithi Eco Estate, Dolphin Coast, 4390, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Simbithi Golf Estate Luxury Apartment is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel op die Simbithi Golf Course Eco-Estate, net 150 m vanaf die gholf- en buiteklub, aan die Dolfynkus.
Hierdie woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. Dit lei na die sitarea met sitplek en 'n TV. Daar is 'n lessenaar en gratis WiFi.
Die skuifdeure lei na die onderdakbalkon met sitplek. Die verblyf is 2 km vanaf die strand en 2 minute se stap vanaf die gholfbaan se eerste gat.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Alan Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 1 Sangila Lane, Simbithi Eco Estate, Dolphin Coast, 4390, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Simbithi Golf Estate Luxury Apartment het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Sangila Lane, Simbithi Eco Estate, Dolphin Coast, 4390, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang