Successfully reported
+14

Simbithi Golf Estate Luxury Apartment

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Sangila Lane, Simbithi Eco Estate, Dolphin Coast, 4390, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Simbithi Golf Estate Luxury Apartment is 'n stylvolle en bekoorlike selfsorgvakansiewoonstel wat in die ongerepte Simbithi Estate geleë is, 150 m vanaf die Golf Country Club. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n wegbreek aan die Dolfynkus.

Dié woonstel bied gerieflike slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n slaapkamer met 'n badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Vanuit hierdie kombuis lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV. Vir diegene wat werk wil doen, is 'n lessenaar en gratis WiFi beskikbaar.

Deur die skuifdeure is 'n onderdakbalkon met sitplek wat 'n wonderlike plek is vir beide 'n oggendkoffie of 'n skemerkelkie. Die ligging van hierdie eiendom is ongeveer 2 km vanaf die strand en 2 minute se stap vanaf die eerste tee-boks op die gholfbaan.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Alan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 1 Sangila Lane, Simbithi Eco Estate, Dolphin Coast, 4390, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Simbithi Golf Estate Luxury Apartment het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Sangila Lane, Simbithi Eco Estate, Dolphin Coast, 4390, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3254e9668aed35446d4d1b7cd805d37bedc483a7303ccfc82ca2e14021219beb19696b5ddd78e2abc21cff637d42b5c7aca9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 1 Sangila Lane Simbithi Eco Estate 4390 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.509541659834 31.221639129428

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang