Simcha Lodge
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Erdvark Street, Marloth Park, 1320, Mpumalanga
- Vanaf R2 698 per nag (plek vir 12)
Beskrywing
Simcha Lodge is 'n dubbelverdiepinghuis met selfsorg-geriewe wat in Marloth Park geleë is. Dit is ideaal vir 'n gesin of groep wat op soek is na gerieflike verblyf en wildkyk-opsies op die perseel, naby of onderweg na die Krugerwildtuin.
Die hele lodge het slaapplek vir 12 gaste slaap. Dit het 5 slaapkamers met lugversorging, asook 3 badkamers. 4 slaapkamers het dubbelbeddens en die vyfde kamer het 3 enkelbeddens. Al die badkamers het storte, wasbakke en toilette. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, gasstoof, oond, ysmasjien, waterhouer en -filter, induksieplaat, eetgerei en breekware.
Die sitarea het 'n slim-TV en Netflix en lei na 'n ruim stoep met 'n braai-area en 'n plonspoel. Die boonste verdieping het ook 'n houtdek. Simcha Lodge het 'n kragopwekker vir ligte en yskaste, asook 'n 5000 l-watertenk vir wanneer die krag afgaan. WiFi is ook beskikbaar.
Daar is parkeerplek voor die huis. Simcha Lodge is net 'n entjie se ry van verskeie restaurante, 'n paar winkels, spa, vulstasie, hardewarewinkel en drankwinkel af.
Let asb. daarop dat daar 'n klein onafhanklike kothuis langs die hoofhuis is, wat van tyd tot tyd bewoon mag word. Hierdie kothuis vorm nie deel van die Simcha Lodge-bespreking nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Kevin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Erdvark Street, Marloth Park, 1320, Mpumalanga
- Gaste dink Simcha Lodge het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Erdvark Street, Marloth Park, 1320, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang