Successfully reported
+16

Simcha Lodge

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Erdvark Street, Marloth Park, 1320, Mpumalanga
  • Vanaf R2 698 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Simcha Lodge is 'n dubbelverdiepinghuis met selfsorg-geriewe wat in Marloth Park geleë is. Dit is ideaal vir 'n gesin of groep wat op soek is na gerieflike verblyf en wildkyk-opsies op die perseel, naby of onderweg na die Krugerwildtuin.

Die hele lodge het slaapplek vir 12 gaste slaap. Dit het 5 slaapkamers met lugversorging, asook 3 badkamers. 4 slaapkamers het dubbelbeddens en die vyfde kamer het 3 enkelbeddens. Al die badkamers het storte, wasbakke en toilette. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, gasstoof, oond, ysmasjien, waterhouer en -filter, induksieplaat, eetgerei en breekware.

Die sitarea het 'n slim-TV en Netflix en lei na 'n ruim stoep met 'n braai-area en 'n plonspoel. Die boonste verdieping het ook 'n houtdek. Simcha Lodge het 'n kragopwekker vir ligte en yskaste, asook 'n 5000 l-watertenk vir wanneer die krag afgaan. WiFi is ook beskikbaar.

Daar is parkeerplek voor die huis. Simcha Lodge is net 'n entjie se ry van verskeie restaurante, 'n paar winkels, spa, vulstasie, hardewarewinkel en drankwinkel af.

Let asb. daarop dat daar 'n klein onafhanklike kothuis langs die hoofhuis is, wat van tyd tot tyd bewoon mag word. Hierdie kothuis vorm nie deel van die Simcha Lodge-bespreking nie.

Kamer-opset

5 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Jacobus Adriaan D
5.0
Waarde vir geld! Rustig met baie wild wat kom kuier het. Ons het baie lekker gebly. Ons sal definitief wil teruggaan. Die eienaar het gehelp met alle ...
Sien meer
Apr 2025
Joe S
Gesin met klein kinders
4.8
Most enjoyable. Enjoyed the animals frequenting the lodge. House lived very well with a large group of adults and young children. Fanta...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Sonet G
4.8
Baie lekker en rustig. Sukkel met storte. As mens koue water oopdraai saam warm water, word die water koud. Verder het ons baie lekker gebly. Baie dan...
Sien meer
Sep 2024
Chris K
4.0
Relaxing. It was nice. Very clean inside, but outside needed a bit more.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Gerhard N
4.0
Baie lekker plek, baie diere en alles wat nodig is. Alles beskikbaar wat nodig is, lekker rus en kuier tyd gewees met genoeg spasie vir almal. Baie di...
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Kevin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Erdvark Street, Marloth Park, 1320, Mpumalanga
  • Gaste dink Simcha Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 698
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 698
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R 2 698
per nag (plek vir 12)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Erdvark Street, Marloth Park, 1320, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbfd867330c5367e78124c2798b7d7fb23a3d5cabd2a6f57f28f724dc63351f659fe61199b1141cce56f84b630d2cdaee510b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 698 per nag (plek vir 12) 23 5 1 5 Erdvark Street Marloth Park 1320 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -25.353598263269 31.799154179891

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang