Successfully reported
+28

Simon's Town Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Bennett Close, Cairnside, Simon's Town, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Simon's Town Guest House is 'n gastehuis van 4 ster-gehalte en is in die skilderagtige klein dorpie Simonstad in Kaapstad geleë. Perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf en hartlike gasvryheid, naby 'n verskeidenheid aksies.

Verblyf by Simon's Town Gastehuis bestaan uit 5 suites wat stylvol versier is en ongelooflike see-uitsigte bied. Hierdie kamers is toegerus met óf ekstra lengte 2 enkelbeddens óf 'n koninggrootte-bed, met 'n en suite-badkamer met 'n bad met 'n aparte stort, wasbak en toilet.

Geriewe wat ook by hierdie suites ingesluit is, is gratis WiFi en lugversorging, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale asook 'n koffiemasjien, ketel, yskassie, skootrekenaarkluis en USB-poorte.

Gaste sal 'n heerlike volledige Kontinentale ontbyt geniet wat in die eetarea bedien word, of in die binnehof wat wonderlike see-uitsigte bied (indien jy die ontbyt-opsie kies). Simon's Town Guest House bied ook 'n gemeenskaplike sitkamer om in te ontspan en te kuier.

Twee van die kamers (Shingwedzi en Joao) kan 'n ekstra enkelbed teen 'n ekstra koste in die kamer hê.

Parkeerplek is beskikbaar vir voertuie, en die gastehuis is net 5 minute se stap na Glencairn Beach, winkels en restaurante, asook 'n rit weg van Bolders Beach waar Pikkewyne gereeld kuier, asook museums en ander besienswaardighede en doendinge langs die Suidelike Skiereiland .

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 20 Bennett Close, Cairnside, Simon's Town, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink Simon's Town Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Bennett Close, Cairnside, Simon's Town, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA150f20a888f6aab67661057dc3b85b3e88d4bb3e5e8b7b4369ea658d6864deceecac27b05fe156013d51bb430ffad68922c2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 20 Bennett Close Cairnside 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.162199898399 18.429427295923

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang