Successfully reported

Simonsberg Heights

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Wendy D
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Absolutely perfect, can't wait to be back! This was our second visit to Simonsberg Heights 305, and again it was a wonderful stay! Lovely hostess, unbeatable view, neat and spacious apartment! We will be back ASAP.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lorraine
Simonsberg Heights
Thank you, Wendy! So pleased you enjoyed your stay, looking forward to seeing you all again.

Elsabe D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Simonsberg is netjies en rustig met alles wat ons nodig gehad het. Ons het heerlik gebly, baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lorraine
Simonsberg Heights
Wonderlike gaste, hoop om julle weer te sien.

Marcienne K
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Beautiful views, comfortable stay. Wonderful view, a hop and a skip down to Long Beach where we had delicious coffee and swims. Clean and comfortable apartment. Our host made us feel welcome and made a plan to accommodate any needs. Thank you! Hope to be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lorraine
Simonsberg Heights
Thank you, Marcienne. It was lovely to host you. Would love to welcome you back.

Sanet S
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Baie lekker verblyf. Baie dankie vir 'n baie skoon eenheid. Ek het lanklaas so 'n skoon plek gesien. Alles wat nodig was. Baie mooi uitsig. Beddens was gemaklik. Baie dankie, ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lorraine
Simonsberg Heights
Wonderlike gaste, sal hulle enige tyd terug verwelkom.

Melinda M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Asemrowend! Netjiese woonstel met asemrowende uitsig. Ons het heerlik gebly, woonstel is baie skoon en netjies, alles wat nodig is vir selfsorgverblyf. Lorraine is 'n baie vriendelike, akkomoderende gasvrou. Goeie beddegoed en linne, veilige parkering in motorhuis, en die pragtigste uitsigte oor die see en hawe. Ons sal beslis weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lorraine
Simonsberg Heights
Baie dankie, Melinda. Dit was 'n plesier om julle te ontmoet. Ek is so bly julle was gelukkig in ons woonstel en hoop om julle weer te sien.

Careen S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Die woonstel het 'n pragtige uitsig, ons het elke oomblik van ons verblyf geniet. Ons het heerlik gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hayden S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Clean, neat and refreshing. Fantastic views, beautiful scenery.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desireé O
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

It was home away from home vir ons gesin was dit 100% perfek en voldoende. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lorraine
Simonsberg Heights
Thank you Desireé, it was a pleasure to host you and your family, you are welcome back anytime.

Odette V
Kort verblyf
4.8
Des 2024

Mooiste uitsig. Pragtige uitsig. Skoon, netjies met skottelgoedwasser. Woonstel op 2de vloer met geen hysbak. Geen braaigeriewe. Geen plek vir waentjies.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heathcliff B
Lang verblyf
4.8
Des 2024

The perfect home away from home. It was absolutely lovely. Waking up to the beautiful ocean was a dream. The facilities were well maintained and clean. Restaurants, the mall, and the beach were all within 10 minutes of walking and driving, which makes the location ideal.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lorraine
Simonsberg Heights
Thank you, we are so pleased you enjoyed your stay with us. It was lovely to meet you and your family.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lorraine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 325
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 325
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 325
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Palace Hill Road, Simonsberg Heights, Simon's Town, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRmNmJjZjE4LTM1MjMtNDQ4My1iNmFhLTBmYzY3ZWVmNjE2ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 325 per nag (plek vir 4) 37 5 1 5 Palace Hill Road Simonsberg Heights 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-17:00 10:00 -34.186290235296 18.423897083848
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang