Simply M
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 5 General De Wet Street, Fauresmith, 9978, Vrystaat
- Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Simply M bied verblyf vir 2 gaste in 'n ou, gerestoureerde kerk, gebou in 1906 en omskep in 'n tuiste vir gaste. Neem asseblief kennis dat die eienaar op die perseel woon.
Dié kerk bestaan uit 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en het 'n Victoriaanse-styl-bad in die kamer, asook 'n privaat ingang. 'n Stort en toilet is in 'n aparte badkamer beskikbaar.
Daar is koffie- en teemaakgeriewe en 'n TV met OpenView in die kamer. Ontbyt is op versoek beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n patio, tuin, braaigeriewe en 'n dam om in te swem.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Miems Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 5 General De Wet Street, Fauresmith, 9978, Vrystaat
- Gaste dink Simply M het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 5 General De Wet Street, Fauresmith, 9978, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang