Simply Stunning
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Arum Close, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Vanaf R6 738 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Simply Stunning is 'n keurige selfsorgvilla in die bekoorlike kusdorpie Yzerfontein en bied asemrowende see-uitsigte en 'n rustige wegbreek aan gesinne en vriende.
Die villa strek oor 3 verdiepings en bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer bo het 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n dubbelwasbak, bad en 'n stort, asook asemrowende see-uitsigte. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Elke en suite-badkamer het 'n bad of stort. Gratis WiFi word voorsien.
Die lugtige oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV, 'n etenstafel en 'n binnebraai. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die vensters lei na 'n balkon, waar gaste die see-uitsigte kan geniet. Daar is ook 'n klein sonverhitte swembad in 'n privaat binnehof.
Die verblyf is naby plaaslike winkels, restaurante en die strand, en is die perfekte bestemming vir 'n luukse en onvergeetlike kuswegbreek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Yzerfontein Geverifieer
Eiendomme 48
Resensies 376
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 7 Arum Close, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Arum Close, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang