Successfully reported

Sinesan Guesthouse

Gastehuis

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Goed

Netheid
3.6
Ligging
3.9
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.7
Veiligheid
3.8
Haidee O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Rustig en voldoende aan wat verwag was. Dankie! Sinesan het heeltemal voldoen aan ons behoeftes. Ons het net slaap- en stortplek nodig gehad. Dit is sentraal geleë, daar was niks fout met die verblyf nie. Die dame wat ons ontvang het, was baie vriendelik, het elke oggend ook by ons seker gemaak of ons room service nodig het. Die area is stil en rustig, ek het heeltyd veilig gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda F
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Skoon en netjies. Skoon en netjies. Veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frederick P L
Kort verblyf
4.8
Sep 2024

Julle diens is puik. Ek was meer as tevrede met my verblyf en diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Besigheidsreis
4.2
Mei 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Riaan R
Kort verblyf
4.0
Okt 2025

Aangenaam. Waarde vir geld, diens vriendelik en gaaf.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Cornelius S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.2
Okt 2025

Baie potensiaal, maar nie op standaard nie! Swak vir L/Slaap se naam! Nie sleg gebly nie, advertensie uiters misleidend. Dit is ou foto's. Die diefwering is later aangesweis en teëls beskadig, deure se knippe pateties, traliehekke nie netjies nie, algehele netheid aanvaarbaar, handdoeke oud en rafel orals uit, stortsdeur in nr 2 uitgeval en stortgordyn in plek van ander paneel, gloeilampe in nr 7 dood, elektriese prop langs bed werk nie, teëls in badkamer v nr 7 vuil, vensters kan nie op knip geplaas word nie, deur v nr 7 se slot los en kan nie inknip nie, omgewing nie goed nie. Verblyf 'n verleentheid vir ons in nr 2. Ontvangsdame darem baie vriendelik.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Mmanko K
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2024

A good value for money accommodation. The stay was quite nice, the bed was comfortable. Just the room felt super small due to the overhead cupboard that is way too low as one keeps bumping into it, very hazardous.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda F
1 nag Besigheidsreis
3.8
Jun 2024

Versteurend, maar het toe op die ou einde lekker gebly. Sinesan se eenhede is skoon en netjies alhoewel die dame wat ons ontvang het baie onbehulpsaam en "koud" was. Die 1 eenheid se buitedeur wou nie sluit nie en sy het geweier om ons na 'n ander eenheid te skuif. Haar rede was dat net sy en ons weet dat die deur nie kan sluit nie en hulle was blykbaar volbespreek. Na ek geskakel het oor die probleem is ons dadelik na 'n ander eenheid geskuif en het ons toe agtergekom dat sy gejok het dat hul volbespreek is. Sy wou ook nie vir ons 'n remote gee vir die hek nie. Maar na 'n lang konfrontasie het sy toe wel vir ons 1 gegee.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja S
Kort verblyf
1.0
Sep 2024

Terrible. Not pleasant at all.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Nelia M
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Wag baie vriendelik ontvang en het baie lekker geslaap. Plek was stil en rustig en baie netjies, sal weer daarvan gebruik maak in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Sanele Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 450
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 450
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Mrytle Street, Three Rivers, Vereeniging, 1939, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABVTKe3aCpEN6MocprxV2Wmd1YT9REowrzkyqeqC8iCkoWUkBjV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag, vir 2 mense 30 5 1 4 2 Mrytle Street Three Rivers 1939 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.658637553171 27.981039682233
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang