Sinesan Guesthouse
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Mrytle Street, Three Rivers, Vereeniging, 1939, Gauteng
- Vanaf R450 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Sinesan Guesthouse is 'n rustige instansie in die hartjie van die luukse woonbuurt Three Rivers, Vereeniging.
Verblyf word gebied in Deluxe Dubbelkamers, elk met 'n privaat en suite-stort. Kamergeriewe sluit 'n platskerm-TV met DStv, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en lugversorging in. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die gastehuis bied 'n buite-swembad en 'n vermaakarea met 'n veerpyltjiebord en braaigeriewe. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die gastehuis het kringtelevisie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.7/5
Sanele Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 27
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 2 Mrytle Street, Three Rivers, Vereeniging, 1939, Gauteng
- Gaste dink Sinesan Guesthouse het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Mrytle Street, Three Rivers, Vereeniging, 1939, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang