Successfully reported

Sionshoop Guest Farm

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Desre S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Rustig, sterre kyk, plaas lewe. Ons het vreeslik lekker gebly. By Tannie Nellie word jy deel van die familie. Ons gaan oor en oor terug.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nellie
Sionshoop Guest Farm
Beste Desre Baie dankie dat julle weer by ons gebly het! Ons is baie bly dat julle lekker gekuier het. Sien julle weer een van die dae. Groete Ronel

Shafiq B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Excellent hospitality and value for money. We've discovered a gem! From the moment we arrived, Nellie made us feel at home, even bringing us a crate of wood herself. There were complimentary cookies, coffee, tea, milk, as well as a 5lt bottle of water in the fridge. We could walk about the farm and for the first time in a long time, we saw the stars, an unbelievable sight. I discovered I had a puncture on one of my rear run-flat tyres and despite pumping it up myself, the damage was too big, so we felt stranded on an Easter Saturday, being so far from home. Nellie's brother came to the rescue and all was sorted on Sunday morning, allowing us to depart for home without worries. Thank you, Nellie, and Sionshoop Guest Farm!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nellie
Sionshoop Guest Farm
Dear Shafiq Thank you very much for your kind words. We are so happy that you enjoyed your stay at Sionshoop! We look forward to welcoming you back in the near future. Regards, Nellie

Riaan C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Sionshoop Gasteplaas 'n fantastiese keuse. We recently had the pleasure of staying at Sionshoop Guest Farm, and we can confidently say it was one of the best experiences we've had! From the moment we arrived, we were greeted with warmth and hospitality by the owner, who made us feel right at home. The guest house is beautifully decorated, combining charm and comfort seamlessly. Our room was spacious, clean, and well-equipped with all the amenities we needed. The cozy atmosphere made it a perfect retreat after a day of exploring the area. The communal braai area is a great place to meet other travelers and share stories. The location is also fantastic, conveniently laid out so you could bring your pets. In summary, Sionshoop Guest Farm is a fantastic choice for anyone looking for a welcoming and comfortable stay. I highly recommend it to fellow travelers and will definitely return on my next visit! Ons het onlangs die plesier gehad om by Sionshoop Gasteplaas te bly, en ons kan met vertroue sê dit was een van die beste ervarings wat ons nog gehad het! Van die oomblik wat ons aangekom het, is ons met warmte en gasvryheid begroet deur die eienaar, wat ons dadelik tuis laat voel het. Die gastehuis is pragtig versier en kombineer sjarme en gerief naatloos. Ons kamer was ruim, skoon en goed toegerus met al die geriewe wat ons nodig gehad het. Die gesellige atmosfeer het dit 'n perfekte toevlugsoord gemaak na 'n dag van die omgewing verken. Daar is 'n gemeenskaplike braai-area wat 'n wonderlike plek is om ander reisigers te ontmoet en stories te deel. Die ligging is ook fantasties, gerieflik uitgelê sodat jy jou troeteldiere kan saambring. Samevattend is Sionshoop Gasteplaas 'n fantastiese keuse vir enigiemand wat op soek is na 'n verwelkomende en gerieflike verblyf. Ek beveel dit sterk aan vir medereisigers en sal beslis terugkeer met my volgende besoek!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nellie
Sionshoop Guest Farm
Beste Riaan Baie dankie vir jou terugvoer! Ons waardeer opreg en sien uit om julle in die toekoms terug te verwelkom. Groete Ronel (Namens Nellie Greyvenstein)

Nelis V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2025

Het die natuurskoon en stilte geniet. Baie lekker! Geriewe was voldoende, skoon en gasvrou baie gasvry en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Nellie
Sionshoop Guest Farm
Beste Nelis, Baie dankie dat julle by Sionshoop gebly het. Ons is baie bly dat julle dit geniet het en die wegbreek stilte waardeer het. Ons sien uit daarna om julle terug te verwelkom. Groete Ronel

Jeannie G
Kort verblyf
4.6
Jun 2025

Excellent service and attention to detail. Nellie went above and beyond from the moment we contacted her by WhatsApp, throughout our stay, and even came to say goodbye before we left. We travelled with a Great Dane and a Dachshund, and our pets were happy, secure, and safe. The cottage was well equipped with attention to detail, and we had enough warm blankets, milk, coffee, and even chocolates by our beds!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nellie
Sionshoop Guest Farm
Dear Jeannie Thank you very much for your lovely feedback. It was a pleasure hosting you and I look forward to welcoming you back soon! Regards Nellie

Jeanne-leigh K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2025

Rustig. Knus. Warm. Wegbreek. Herlaai. Ons het regtig lekker gebly – die plek was knus en warm, perfek vir daardie koue winternagte. Alles wat ’n mens nodig het om weg te breek van die gejaag van die dorp se lewe, was daar. Dis daardie tipe plek waar jy net asem kan haal en weer mens kan voel. Ons het alles gekry wat ons nodig het – eenvoudig, gemaklik en net reg vir daardie stil tye wat jou weer laai. Sal beslis aanbeveel vir enigiemand wat bietjie rus en vrede soek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Nellie
Sionshoop Guest Farm
Beste Jeanne-leigh Baie dankie vir jou resensie. Dit was wonderlik om julle te akkommodeer en hoop om julle in die toekoms terug te verwelkom. Groete Nellie

Jan B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Very good stay. We have booked several self-catering places before. This one is by far the better one. Very clean. Very well stocked. Very private. Had a wonderful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nellie
Sionshoop Guest Farm
Dear Jan Thank you so much for the review. We hope to welcome you back in the near future. Regards Nellie

Marius V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2024

Geriewe alles daar, heel en werkend. Ons het heerlik gebly en die ligging baie geniet. Braai geriewe uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Nellie
Sionshoop Guest Farm
Beste Marius Baie dankie dat julle by Sionshoop bespreek het. Ons hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom. Groete Nellie

Aneen M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2022

Baie lekker wegbreek. Ons is net jammer ons kon nie langer bly. Dit is 'n weggesteekte juweel. Die geriewe was netjies en stylvol en die beddens heerlik om in te slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nellie
Sionshoop Guest Farm
Beste Aneen Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Dit was vir ons heerlik om julle daar te hê en hoop om julle in die toekoms terug te verwelkom. Groete Nellie Greyvenstein

Jan V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2022

Baie netjies. Rustig. Vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Nellie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 11

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R327, Karee Kamma Farm, Van Wyksdorp, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA60d6a810e23710da5ba83a97ae5cc075918b0e350cceb50a03e7eb4151a1a0d720453f6272a3376c5393e8485de0ba923759?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 Off the R327 Karee Kamma Farm 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.758262 21.500361
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang