Sip A Way
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 504 Cherrywood Drive, Morgans Bay, 5292, Oos-Kaap
- Vanaf R3 000 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Sip A Way is net 80 m vanaf die see in Gxarha (Morganbaai) en het slaapplek vir 6 gaste. Die hoofstrand is 500 m vanaf Sip A Way.
Dié huis is op die boonste verdieping en beskik oor 3 slaapkamers. Linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring. Die hoofslaapkamer het 'n see-uitsig, ’n ekstra-lang koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die derde kamer het 2 enkelbeddens en badkamer oorkant die gang.
Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n toonbank. Verder is daar 'n skottelgoedwasser, wasmasjien 'n tuimeldroër, en gratis Wi-Fi is beskikbaar.
Die leefarea het 'n TV met DStv en lei na 'n stoep met 'n uitsig oor die strand en omgewing. Daar is 'n onderdakbraai-area wat baie privaat is.
'n Skoonmaakdiens is op versoek teen ekstra koste beskikbaar. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie. Let asb. op dat die huis via trappe bereik word en dalk nie geskik is vir ouer of gestremde gaste nie.
Gxarha (Morganbaai) bied verskeie restaurante en aktiwiteite, soos perdry, begeleide staproetes en voëlkyk. Gaste kan ook walvisse en dolfyne dophou en die hoofstrand is sowat 500 m ver.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Debbie Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 18
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 504 Cherrywood Drive, Morgans Bay, 5292, Oos-Kaap
- Gaste dink Sip A Way het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 504 Cherrywood Drive, Morgans Bay, 5292, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang