Successfully reported
+26

Sipres Garden

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Sipres Road, Halali, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 950 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Sipres Garden is in Durbanville geleë en is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorgwoonstel vir tot 4 mense.

Die woonstel het 'n groot stoep wat oor die swembad uitkyk en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n TV, terwyl die tweede kamer 'n dubbelbed het.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die etenstafel geniet word. Die sitkamer is toegerus met 'n TV met DStv, sowel as 'n knus kaggel, en WiFi is beskikbaar.

Gaste kan in die tuin ontspan, in die somer in die swembad swem (dit is onderdak in die winter), of van die boma by die swembad gebruik maak. Die swembad en tuin word met die eienaar gedeel. Parkeerplek is beskikbaar vir 2 voertuie agter die hek.

Sipres Garden is net 1,3 km vanaf Mediclinic Durbanville, 2 km vanaf Durbanville Gholfklub en die Graanendal Winkelsentrum, 5 km vanaf Cape Gate en Mediclinic Cape Gate, en 27 km vanaf Bloubergstrand.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
TV
Volledige kombuis
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jannineke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 2 Sipres Road, Halali, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sipres Garden het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 950
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 950
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Sipres Road, Halali, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa77e6424fc7caa4b65f8d8a3c7e7919a051f03477cab859fbf40b3f56a4b828469cf4e2ad61182c41f9f74adb6f207f710fd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 2 Sipres Road Halali 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.822829625526 18.662534942606

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang