Successfully reported

Sipreslaan Selfsorg Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
John P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Kos vir die siel. Heerlik gebly, rustige omgewing op die plaas. Vriendelike bestuur met die lekkerste warm bad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Amazing. Beautiful spacious house with outdoor braai and swimming pool. Excellently equipped and tastefully decorated with everything one needs for a relaxing time. We enjoyed the hiking trails very much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephen P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

One of the best I have ever stayed at. Superb. Thanks. If it were possible to award 6 stars, I would have given that rating. We were warmly welcomed on arrival. It is a delightful place, quiet, clean and has all that one needs for a great stay. The supply of wood and braai equipment, a hot tub and even electric blankets on the beds all made our stay memorable. We can't wait to return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daryl L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Stunning cottage, lovely views and friendly hosts. 10/10. Wow. What a wonderful place with lovely hosts. I could move in and stay forever. Just beautiful with little touches like chocolates on the beds when you arrived and home-baked rusks for the stay. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belita H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Pragtige uitsig op Towerkop. Heerlik gebly - die eenheid het alles wat mens mag nodig hê. Die verwarmer in die leefarea was baie welkom met die koue winterweer wat ons gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanine D
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Hele maand van rus en vrede. Dit was ons derde besoek by Sipreslaan en weereens puik. Ons het vir 'n hele maand gebly en kan dit vir enige iemand aanbeveel. Die ligging is perfek vir rus en vrede, maar nie te ver weg vir inkopies en dag uitstappies nie. Die kothuis is pragtig ingerig, skoon, netjies en baie goed toegerus met alles wat 'n mens nodig het. Ons is hartlik ontvang deur die eienaars en hulle het uit hulle pad gegaan om ons verblyf aangenaam te maak. Baie, baie dankie vir 'n wonderlike maand!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liza
Sipreslaan Selfsorg Gastehuis
Baie dankie vir die mooi en positiewe kommentaar, Jeanine! Jy en Frank was wonderlike gaste wat baie mooi omgesien het na die gastehuis. Ons waardeer jul ondersteuning en wens julle net die beste toe!

Dries H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Te kort. Meer as verwag. Alles omtrent in oortreffende trap goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jeanine D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Heerlike verblyf. Pragtige ruim huisie met buite braai en swembad. Uitstekend toegerus en smaakvol ingerig met alles wat 'n mens nodig het vir 'n ontspannende tyd. Fantastiese uitsig oor Towerkop en baie gasvrye eienaars. Dit was ons 2de besoek en ons het reeds 'n volgende vakansie bespreek. Ek kan Sipreslaan regtig aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michaela H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Siels kos! Prag wooning en omgewing. Ons het te heerlik gebly en kuier by Sipreslaan! Ware sielskos! Alles wat nodig is, was daar! Voorwaar beter as wat enige een in 'n 5 ster hotel so ontvang! 200/100.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Liza Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Sipreslaan, Off the R323, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNjMDkxMmYwLWI0YjMtNGM5ZS1iMTk1LWQxZDkyMzM3ZTJiMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 4 mense 61 5 1 5 Farm Sipreslaan Off the R323 6655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.490372492929 21.175927519798
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang