Sir Harry's Lodge
- Kapasiteit: 80 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 King Street, Harrismith, 9880, Vrystaat
- Vanaf R1 017 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Sir Harry's Lodge bied verblyf in die ouwêreldse dorp Harrismith. Die dorp bied toegang tot die Drakensberge, Midlands Meander en Clarens en is 'n bekende oornagstop.
Verblyf is beskikbaar in 24 losstaande chalets met verskeie uitlegte. Elke eenheid het 'n goed toegeruste kombuisie vir selfsorg en 'n knus leefarea behalwe vir die Premium Chalets. DStv en WiFi kan gereël word op versoek. Let asb. dat al die eenhede nie TV's het nie.
Die verblyf het JoJo-tenks in die geval van waterprobleme, asook 'n kragopwekker in die geval van kragonderbrekings.
Gaste het toegang tot gemeenskaplike braai-areas op die perseel en veilige parkeerplek.
Besoekers aan Harrismith kan aktiwiteite geniet soos voetslaan, verskeie watersport by die Sterkfonteindam, bergfietsry, 4 X 4 roetes en gholfspeel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
2.3/5
Esmarie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 1 King Street, Harrismith, 9880, Vrystaat
- Gaste dink Sir Harry's Lodge het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 80 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 King Street, Harrismith, 9880, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang