Sir Harry's Lodge
- Kapasiteit: 80 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 King Street, Harrismith, 9880, Vrystaat
- Vanaf R1 017 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Sir Harry's Lodge bied verblyf in die bekoorlike dorpie Harrismith. Die dorp dien as 'n poort na die Drakensberge, Midlands Meander of Clarens, en dit is 'n gewilde oornagplek.
Verblyf word gebied in 'n keuse van 24 losstaande chalets met verskillende uitlegte. Elkeen van die eenhede beskik oor 'n goed toegeruste kombuisie om aan gaste se basiese selfsorgbehoeftes te voldoen en 'n knus leefarea, behalwe vir die Premium Chalets. DStv en WiFi kan op versoek gereël word. Neem asseblief kennis dat al die eenhede nie TV's het nie.
Die verblyf het JoJo-tenks in geval van waterprobleme, asook 'n kragopwekker in geval van kragonderbrekings.
Gaste het toegang tot gemeenskaplike braai-areas op die perseel en veilige parkeerplek.
Besoekers aan Harrismith kan voetslaan, 'n verskeidenheid watersporte by die Sterkfonteindam, bergfietsry, pieknieks in die botaniese tuine en gholf geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
2.3/5
Esmarie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 1 King Street, Harrismith, 9880, Vrystaat
- Gaste dink Sir Harry's Lodge het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 80 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 King Street, Harrismith, 9880, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang