Successfully reported
+65

Sisibala Game Lodge & Spa

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 51 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bolham Farm, Bretby, 8460, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sisibala Game Lodge & Spa skuil in die hartjie van die Kalahari in Bretby en bied gerieflike verblyf aan gesinne wat op soek is na 'n avontuur.

Elke verblyfopsie het lugversorging, gemaklike beddens en 'n badkamer met 'n stort of bad, 'n toilet en 'n wasbak.

Gaste kan staproetes geniet en die lodge bied ook 'n verskeidenheid geriewe wat spa-dienste, buite-chalet-parkeerplek en privaat braaigeriewe insluit. Daar is 'n klimraam vir kinders en 'n gesinsvriendelike omgewing. Gaste kan wildritte, spa-masserings of die swembad wat vir almal geskik is, geniet.

Die lodge is toegerus om funksies en troues, asook spanbou-aktiwiteite aan te bied. Daar is ook minigholf. Spysenieringsdienste is vir enige geleentheid beskikbaar en sluit ontbyt, middagete en aandete in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Konferensiegeriewe
Wildritte
Swembad

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Vereena Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • Bolham Farm, Bretby, 8460, Noord-Kaap
  • Gaste dink Sisibala Game Lodge & Spa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 51 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bolham Farm, Bretby, 8460, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2b292bf7fe6cc24b10d0a89072a8947a363b55322d9393c5376fb6b77d0740f0dc7235d99484c2b3bd4878aa84e306e8ad5e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 Bolham Farm Bretby 8460 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.849097 23.444269
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang