Successfully reported
+32

Sitruskloof Holiday House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Sitruskloof Farm, Alma Road, 13 km from Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Vanaf R2 990 per nag (plek vir 13)

Beskrywing

Sitruskloof Holiday House bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n plaashuis, geleë in die lemoenboorde. Die huis is 13 km buite die dorpie Bela-Bela geleë.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan tot 13 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n enkelbed, 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Die tweede slaapkamer het 2 stapelbeddens en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n stapelbed. Daar is 2 badkamers en beide bad- en stortgeriewe is beskikbaar.

Die huis beskik oor 2 sitkamers en 'n oopplan-kombuis vanaf die eerste sitkamer. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, 'n oond en stoof, en 'n mikrogolfoond. Bykomende kenmerke sluit 'n groot voorstoep met braaigeriewe, asook veilige parkeerplek in.

Gaste is welkom om die dam op die plaas te gebruik, wat groot genoeg is vir klein bote, kano's en buise. Die dam is gevul met karp, kurper, baars en kappers, wat streng op 'n vang-en-vrylaat-basis is. Die plaas is ook die tuiste van 'n verskeidenheid voëllewe, bosbokke, sebras, rooibokke, koedoes en bobbejane, asook nag-aktiewe luiperds.

Daar is staproetes teen die berg op, en gaste word weens die luiperd nie toegelaat om ná sononder te stap nie.

Die plaas is 10 km vanaf Elements en 56 km vanaf Zebula-gholfbane vir ywerige gholfspelers geleë.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

5

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

1 x Stapelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

4

2 x Stapelbed

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Martinette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Sitruskloof Farm, Alma Road, 13 km from Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Sitruskloof Holiday House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 990
per nag (plek vir 13)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 990
per nag (plek vir 13)
Vanaf
R 2 990
per nag (plek vir 13)
Bespreek
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Sitruskloof Farm, Alma Road, 13 km from Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfb2e248652492e65db5ae67e2a14c4c61999d0f431538588e011376aa75ece2db3a4d8b3e3b09a3331e2be5c836fc6322f81?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 990 per nag (plek vir 13) 4 5 1 5 Sitruskloof Farm Alma Road 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -24.811929891499 28.195233646574
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang