Successfully reported

Six On Reinecke

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Clare D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Excellent and thoughtful! We were lucky enough to be moved to 15 on Carsons - we appreciated the thought behind this and were treated to the gorgeous rooms there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ria L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Lekker en veilig. Baie lekker. Lekker en netjiese kombuis met baie spasie in die yskas en vrieskas vir vleis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Luxury. Absolute luxury. Uitstaande diens met die heerlikste ontbyt. Baie vriendelik verwelkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Grietjie D
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Netjies, klonte tuin. Lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Scott D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2025

Extremely pleasant. Great, friendly service. Very clean, beautifully done and extremely comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reinett M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

We just loved it, hosts welcomed us, nice size rooms. Tranquility, secure and peaceful. Consider a door for privacy in the bathroom at the corner unit. Will definitely recommend the unit to friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Micheal K
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Die huis en tuin is pragtig, netjies, skoon en goed onderhou. Die verblyf was baie netjies en skoon. Regtig 'n goed onderhoubare plek. Die ontvangs was baie vriendelik en professioneel. Die huis het 'n warm gevoel. Ons sou graag langer wou bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Aug 2025

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marguerite M
1 nag
5.0
Sep 2024

Vriendelik en relaxed. Ons was 3 vroue met kinders vir 'n sporttoernooi daar en het so lekker gebly in een huis. Alles was daar vir ons en ons het so welkom gevoel asof die huis ons sin was - baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ben E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Very nice and comfortable. Very good, well received and the place is lovely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Wynand Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 127

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Reinecke Street, Ceres, 6835, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb55e4f7ef90d00b257109df638454b3b2e4ce9dbde3ab9aa19c069e5d254ff522da47493c3281b9534be75910c4b778cb6f1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 48 5 1 5 6 Reinecke Street Ceres 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.364287645665 19.309071911709
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang