Successfully reported
+120

Six On Reinecke

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Reinecke Street, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Six On Reinecke is 'n lieflike gastehuis in Ceres en bied gerieflike B&B-verblyf.

Gaste het 'n keuse van kamers wat 2 mense kan akkommodeer, en elke kamer maak oop op 'n groot stoep wat oor die tuin uitkyk. Die kamers is ingerig met koningingrootte-beddens of 2 enkelbeddens, en badkamergeriewe met storte en toilette. Gerieflikheidshalwe word linne en handdoeke voorsien.

Die kamers is almal toegerus met lugversorging, TV's met sekere DStv-kanale, WiFi, asook 'n yskassie, en op versoek is die gastehuis beskikbaar vir groepbesprekings.

Ontbyt is ingesluit en bestaan uit roosterbrood met appelkooskonfyt, gouda, 'n gebakte eier/roereier en spek. Die ontbyt kan ook as wegneemetes geniet word.

Ceres bied gaste 'n verskeidenheid restaurante, en wynkelders en landgoedere, en doendinge in die area wissel van voetslaan- en 4x4-roetes, perdry, visvang in die Dwarsrivier, toer deur die Ceres-vrugteroete tussen Desember en April, en meer.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Clare D
Besigheidsreis
5.0
Excellent and thoughtful! We were lucky enough to be moved to 15 on Carsons - we appreciated the thought behind this and were treated t...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Ria L
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker en veilig. Baie lekker. Lekker en netjiese kombuis met baie spasie in die yskas en vrieskas vir vleis.
Apr 2025
Kobus V
Saam met lewensmaat
5.0
Luxury. Absolute luxury. Uitstaande diens met die heerlikste ontbyt. Baie vriendelik verwelkom.
Feb 2025
Grietjie D
5.0
Netjies, klonte tuin. Lekker gebly, dankie.
Jan 2025
Marguerite M
5.0
Vriendelik en relaxed. Ons was 3 vroue met kinders vir 'n sporttoernooi daar en het so lekker gebly in een huis. Alles was daar vir ons en ons het so ...
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Wynand Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 127

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 6 Reinecke Street, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Gaste dink Six On Reinecke het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Reinecke Street, Ceres, 6835, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb55e4f7ef90d00b257109df638454b3b2e4ce9dbde3ab9aa19c069e5d254ff522da47493c3281b9534be75910c4b778cb6f1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 48 5 1 5 6 Reinecke Street Ceres 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.364287645665 19.309071911709
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang