Successfully reported

Six Valk Avenue Guest House

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Willem S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Very pleasant. Very pleasant stay, close to Monte Casino and Fourways Mall. Perfect if you are watching a show at Monte Casino.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nasreen
Six Valk Avenue Guest House
Thank you so much for your kind words.

Heidé D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Baie lekker gebly in skoon en netjiese kamer. Heerlik gebly. Baie skoon en netjiese kamer. Gasheer baie vriendelik en is baie behulpsaam. Veilige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nasreen
Six Valk Avenue Guest House
Thank you, much appreciated.

Adriana M
1 nag
5.0
Okt 2025

Die ligging is ideaal vir oorslaap as jy vertonings by Monte Casino gaan kyk. Ons het baie lekker gebly. Baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Efraim V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Rustig, en presies wat ons benodig het. Baie ruim, netjiese woonstel, goed toegerus. Baie goed geleë naby Montecasino. Ons het 'n vertoning daar gaan kyk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jannie O
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Uitstekende waarde vir geld. Altyd uitstekende verblyf. Gebruik dit elke keer wanneer ons Montecasino toe gaan. Baie maklik en vinnig om van daar af te Uber. Kuier heerlik om die swembad met vriende!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nasreen
Six Valk Avenue Guest House
Thank you so much.

Ronel S
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Waarde vir geld. Baie vriendelike gasheer! Alles was 100%.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nasreen
Six Valk Avenue Guest House
Thank you so much.

Pierre Estienne D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Skoon en goeie linne, is vriendelik ontvang en niks oor te kla nie. Ja, het rustig oorgeslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nasreen
Six Valk Avenue Guest House
Thank you very much.

Hanlie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Ons sal weer van Six Valk gasstehuis gebruik maak. Ons is baie vriendelik ontvang deur die gasheer. Kamer was baie netjies en skoon. Die enigste "gemis" was 'n beskuitjie by die oggendkoffie. Ons is by al die vorige plekke wat ons al by gebly het op die webtuiste, altyd daarmee bederf!!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jannie O
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Skoon, netjies, gerieflik en kuier heerlik langs die swembad. Baie lekker, baie dankie! Dis die 2de keer wat ons daar geslaap het en sal dit in die toekoms altyd gebruik as ons Montecasino toe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

S_ S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Baie lekker gebly! Lekker sentraal geleë en skoon en netjies. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nasreen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 6 Valk Avenue, Fourways, Johannesburg, 2151, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA10092206ac01b138f42ce439e2fd369cb09d4c0b61e18b5a5bda54b75e8862ef17babcd90692357b128b8da8563a9636ea59?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 43 5 1 5 6 Valk Avenue Fourways 2151 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -26.023737971701 28.006807118654

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang